The Writer's House Cottages
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Cradock Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Writer’s House Cottages bied gemaklike verblyf in die klein dorpie Bedford. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan geniet en verken.
Gaste het 'n keuse tussen 3 selfsorgkothuise, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke kothuis oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, gemaklike sitplek en kombuisies wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike braai en tuin. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die naburige dorp Adelaide ongeveer 25.9 km weg.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.2/5
Sharne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 18 Cradock Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Cradock Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang