Successfully reported
+47

The Yacht House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Waterfront Street, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Yacht House is 'n lieflike gastehuis geleë in 'n stil area van Schoemansville, Hartbeespoort en is naby die dam geleë en spog met pragtige uitsigte oor die seiljagte en die berge.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 4 gastekamers met lugversorging wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 2 van die badkamers is toegerus met 'n hoekbad en 'n stort, terwyl die ander badkamer net 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, sitkamer, kombuis en dakarea asook veilige parkeerplek. Die ligging van The Yacht House is rondom alle toeriste-aantreklikhede geleë en is gewild vir bootvaarte, voetslaan en fietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.1
Veiligheid
3.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Thabisile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Waterfront Street, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink The Yacht House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Waterfront Street, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9a58abaa2d50f169be6a4e85f7120b6faacb95453ffcfaf030260465a8fb8d0400a1d2f83105ad3a44b756ee7ff55c8f09e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 2 Waterfront Street Schoemanville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.7298695 27.8641328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang