The Yard
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Roos Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Yard bied gerieflike verblyf in Gordonsbaai naby die strand, verskeie winkels en restaurante.
Elke eenheid is omhein om dit troeteldiervriendelik te maak, maar dit is slegs geskik vir klein of medium honde aangesien die tuine klein is en die heinings net 1 meter hoog is.
Daar is gratis, veilige parkeerplek en plek vir sleepwaens.
Die verblyfopsies wissel van ten volle selfsorg tot slegs kamer. Daar is 5 eenhede wat altesaam 18 gaste kan akkommodeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 20 Roos Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink The Yard het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Roos Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang