The Zion Hill Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Rosemount Avenue, Rosemount, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Zion Hill Guest House bied gerieflike oornagverblyf aan gaste in Rosemount, Oos-Londen. Dit is gerieflik geleë naby verskeie winkelsentrums en restaurante in die area, wat bydra tot gaste se gerief.
Verblyf word gebied in 5 eenhede wat óf 1 óf 2 slaapkamers bevat en met óf koningingrootte-, koninggrootte- óf enkelbeddens ingerig is. Die slaapkamers het almal en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Boonop het elke eenheid 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n lessenaar. Noodligte is ook beskikbaar in geval van 'n kragonderbreking. Gaste het toegang tot die gedeelde kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, kombuiswasbak en 'n etenstafel met stoele. Flat E is die enigste selfsorg-eenheid. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Rosemount Avenue, Rosemount, East London, 5201, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Rosemount Avenue, Rosemount, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang