TheArt Cabin
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Theefontein Street, Vredenburg, 7380 , Wes-Kaap
- Vanaf R2 230 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
TheArt Cabin is 'n knus selfsorg-tuinvakansie-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Vredenburg. Ideaal geleë net 'n kort rit vanaf die bekoorlike kusdorpies Paternoster en Langebaan, is dit perfek vir blomseisoen-avonture of bloot 'n ontspannende blaaskans van die gewoel van die stadslewe.
Hierdie kajuit bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad en sluit 'n wasmasjien in. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met gemaklike buitesitplek. Gaste kan in die tuin ontspan en gebruik maak van die draagbare braaigeriewe. Veilige, onderdakparkering op die perseel word ook voorsien vir ekstra gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ruzanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 36 Theefontein Street, Vredenburg, 7380 , Wes-Kaap
- Gaste dink TheArt Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Theefontein Street, Vredenburg, 7380 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang