Successfully reported

TheDOORSinn

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Chris N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie vriendelike personeel en uiters netjiese verblyf. Sal beslis weer hier bly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tijmen S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker ontbyt ook. Baie mooi plek. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nella J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Goeie waarde vir geld en aangename verblyf. Ons eerste keer by theDOORSinn en dit was werklik 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Lekker gebly. Die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasia K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Basiese kamers, maar netjies en skoon en baie mooi fasiliteite. Beslis een van die beste akkommodasies in Mokopane.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George E
1 nag Besigheidsreis
2.8
Sep 2022

Big bed and comfortable. Reasonably priced dinner provided by the restaurant, but breakfast could be better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jacob V
1 nag
4.8
Mei 2021

Baie lekker gebly! Veral die BUTTER-restaurant en kroeg geniet. Baie dankie aan Quintin en sy span! The DOORSinn is 'n ruim eiendom in Mokopane wat ongetwyfeld in jou reisbehoeftes voorsien. Die BUTTER-restaurant op die perseel is onlangs opgeknap en voeg waarde toe tot die eiendom. Ek is absoluut mal oor die uitleg en dekor. Quintin en sy span het my baie welkom laat voel. Alhoewel die vestiging hoofsaaklik voorsiening maak vir langtermynverblyf, sal ek sterk daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2018

Presies wat ons nodig gehad het na 'n moeë dag! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
TheDOORSinn
Goeie dag, Dankie vir die goeie verwysing. Ons streef na 5-ster diens. Groete, Riaan

Benno J
1 nag
4.8
Nov 2018

Uitstekend. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann-mari P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2018

Was 'n aangename besoek. Ons het lekker gekuier by theDOORSinn, maar 'n vol rolletjie toiletpapier so nogal die dag kon red of dat daar dan andersins aangedui word dat jy jou eie toiletpapier moet saamvat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riaan
TheDOORSinn
Ons is baie jammer oor die toiletpapier. Die kamers word na dit gediens is, geinspekteer en van toiletpapier, shampoe ens voorsien. Ons is ook 24 ure van elke dag beskikbaar indien u iets sou benodig. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Pretorius Street, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe15021d8b29dd03231f2f1a92d7e2bd894dca005a07b1c1ead4b59a804085454af7fc526d96347ce081de67ec133db0a75ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 136 Pretorius Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.191461913914 29.006145894527
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang