Thembick Trading
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Agate Avenue, Sunnyridge, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Thembick Trading is in Sunnyridge, Newcastle, geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Die Gastehuis is binne maklike bereik van talle winkels en restaurante.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastekamers wat elk toegerus is met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Newcastle is bekend vir die slagplekke net buite die dorp, wat Laing’s Nek, Majuba en Schuinshoogte insluit. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, voetslaan- en hardlooproetes in, asook besienswaardighede soos die Ncandu Staatsbos-natuurreservaat en Fort Amiel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Thembi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 64 Agate Avenue, Sunnyridge, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thembick Trading het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Agate Avenue, Sunnyridge, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang