Successfully reported
+18

Third Rock Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2D Naude Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Third Rock Guest House is 'n kenmerkende woning wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer en is in die hartjie van Ventersburg op 'n akker grond geleë. Die dorpie Ventersburg is ongeveer 50 km suid van Kroonstad geleë, en 150 km noord van Bloemfontein op die N1-pad.

Die gastehuis bied verblyf in 'n selfsorghuis wat 2 slaapkamers bevat en tot 6 gaste kan akkommodeer, asook 2 aparte volledig gemeubileerde en suite-gastekamers wat ideaal is vir oornaggaste.

Daar is bomas in plaasstyl vir braai of gesellige samesyn. Hierdie is op 'n manier gebou wat samehorigheid en spangees aanmoedig, ideaal vir korporatiewe of groepfunksies.

Third Rock Guest House spog ook met 'n argetipiese labirint. Kom verloor jouself in die misterie van die woestynroos-labirint. Die tuin, wat nog in aanbou is, spog met 'n verskeidenheid rose en ander inheemse plante, struike en bome.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Petro P
5.0
The best. Will definitely go there again. What a beautiful and friendly guesthouse. The host welcomes you at your car. Fully equipped k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Roelof K
Saam met vriende
5.0
Goeie oornag slaap, met al die geriewe wat nodig is. Spur en eetplekke naby. Net oornag geslaap die 21 Sept en 24 Sept 2024. Vriendelike ontvangs deur...
Sien meer
Sep 2024
Hilmar V
Saam met lewensmaat
4.8
Great, a definite stop over next time we come this way. Warm and engaging host. We were made very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Alta L
Saam met lewensmaat
4.8
Was goed om daar af te pak en tot rus te kom! Dankie daarvoor! Heerlik! Gasheer was so behulpsaam en vriendelik!
Mei 2024
Tersia P
Gesin met klein kinders
4.4
Value for money. When we arrived in the town, it was a little scary because the town and surroundings are not the best. But the guest h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2D Naude Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Gaste dink Third Rock Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2D Naude Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMzgwZDI1LWU4ZDktNGQ4My05NDE3LTkyMzMyODc2MzQ2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 2D Naude Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.086220990595 27.139407639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang