Thirty Two
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Raphia Palm, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thirty Two is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel geleë is in 'n stil area van Richardsbaai. Die eiendom is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank.
Die woonstel het ook gratis WiFi, 'n platskerm-TV met 'n Netflix-toepassing en lugversorging. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eiendom is ongeveer 2,5 km vanaf die sakekern met sy winkels en restaurante, 7,5 km vanaf Alkanstrand en 6 km vanaf Richardsbaai Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zibya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 32 Raphia Palm, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thirty Two het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Raphia Palm, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang