ThirtyTwoB on Salmon Bay
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R8 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
ThirtyTwoB op Salmon Bay is 'n privaat toevlugsoord geleë bo Ballito se kuslyn en bied ononderbroke 180°-uitsigte oor die Indiese Oseaan en direkte toegang tot die strand.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 10 gaste in 5 slaapkamers. Slaapkamer 1 is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Slaapkamers 2 en 3 het elk koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Slaapkamer 4 is apart van die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Slaapkamer 5 is ook apart van die hoofleefarea en bevat 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n klein kombuisie en 'n privaat stoep.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ingeboude waterfilter, koffiemasjien, eetgerei en breekware in. Die huis beskik oor 'n privaat plonspoel met see-uitsigte, lugversorging in elke kamer en TV's met volle DStv-toegang regdeur. Bykomende geriewe sluit in vesel-Wi-Fi, sonkrag, 'n kluis, 'n gas- en houtbraai, en beide 'n huishoudster en tuinier op die perseel.
Gaste het toegang tot 'n privaat paadjie wat direk na die strand lei. Die eiendom is binne loopafstand van restaurante, winkels en ander strande in Ballito geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 141
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 32B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang