Successfully reported

Thorn Ikhaya Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Tc S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het. Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
1 nag
5.0
Jun 2025

Fantastiese blyplek met uitstekende geriewe en gasvryheid. Dankie Thornie. Dankie Thornie, jy/julle loop die ekstra myl. Vooraf WhatsApp boodskap met roete aanwysings en kontakbesonderhede. Jy laat mens so tuis voel. Die fasiliteit is regtig tops. Die beste waar ek nog oorgebly het. Uitstekende geriewe, rustig, veilig en pragtig skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil en rustige atmosfeer. Was baie lekker om net af te pak en rustig te ontspan en te gaan slaap na 'n uitputtende reis en weer die volgende oggend vars en vroulik weer die pad aan te vat terug huistoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, skoon, netjies, vriendelik. Vriendelike ontvangs van gasvrou. Plekkie is netjies, skoon en alle benodighede om jou verblyf gerieflik te maak. Rustige area en baie veilig. Sal dit met graagte aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beslis waarde vir geld, veilig, rustig en stil omgewing. Heerlik geslaap. Ons het heerlik geslaap, ons was totaal uitgeput na 'n lang rit. Dit was 'n baie stil en rustige, veilige omgewing. Alhoewel dit vreeslik warm was, was daar 'n lugversorger in die kamer. Die gasheer en vrou was baie aangenaam en vriendelik. Sal beslis die plekkie aanbeveel en weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophette G
1 nag
4.8
Apr 2025

Oornag verblyf op pad na Gauteng. Vriendelike gasheer. Perfekte oornag verblyf. Sal weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Koos J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gemaklik. Baie rustig, baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Alles was soos geadverteer, maar ongelukkig was die gasheer nie daar nie. Ja, het lekker gebly, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Skoon, netjies en veilig. Netjies en skoon, daar kort net bietjie onderhoud aan die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thornie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Van Riebeeck Avenue, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxf3BfS0sjhCOpRyJGH2NOCMZGxU1wotE3tA05YKrcdjVUZvmMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 1 Van Riebeeck Avenue Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.624071 24.084896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang