Successfully reported
+12

Thorn Ikhaya Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Van Riebeeck Avenue, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers of as 'n oornagplek vir die moeë reisiger.

Die verblyf beskik oor 1 eenheid met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het wasbakverhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die eenheid beskik ook oor 'n TV met DStv en lugversorging.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter geslote hekke. Daar is 'n lieflike grasperk voor die eenhede met oorgenoeg skaduwee om in te ontspan.

Die verblyf is sentraal geleë in die dorp en is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tc S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het. Baie lekker en gemaklik.
Sep 2025
Zelda B
5.0
Fantastiese blyplek met uitstekende geriewe en gasvryheid. Dankie Thornie. Dankie Thornie, jy/julle loop die ekstra myl. Vooraf WhatsApp boodskap met ...
Sien meer
Jun 2025
Tony D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, sal weer daar slaap.
Apr 2025
Elizabeth D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustige atmosfeer. Was baie lekker om net af te pak en rustig te ontspan en te gaan slaap na 'n uitputtende reis en weer die volgende oggend v...
Sien meer
Jan 2025
Leonie B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies, vriendelik. Vriendelike ontvangs van gasvrou. Plekkie is netjies, skoon en alle benodighede om jou verblyf gerieflik te maak. ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thornie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Van Riebeeck Avenue, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Thorn Ikhaya Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Van Riebeeck Avenue, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxf3BfS0sjhCOpRyJGH2NOCMZGxU1wotE3tA05YKrcdjVUZvmMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 1 Van Riebeeck Avenue Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.624071 24.084896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang