Successfully reported

Thornbay Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 494 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Renske V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

More than happy. Fantastic. Beach front.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lekker rustig en stil, teen die see. Verblyf was wonderlik, wooneenheid is groot gerieflik, skoon en teen die see, was regtig wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Hansie vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete Michele en Janine

André P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal weer kom. Baie aangename, skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie André vir die mooi resensie, veilig reis en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete Michele

Cecilia Johanna T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Doringbaai het kom neskop in my hart, Thornbay akkommodasie sien my weer! Ons het baie lekker gebly in die Whale Cottage. Die plek was baie netjies en goed toegerus, met 'n lieflike uitsig op die see. Ek sal mense beslis aanbeveel om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is altyd vrieslik bly as mense dit geniet. Veilig reis en ja, ons hoop om julle weer te sien. Weskus groete, Michele & Janine

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en stil. Baie lekker gebly, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Antoinette vir die mooi resensie, veilig ry en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Arien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. Het heerlik gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie, Arien, vir die mooi resensie. Veilige reis, en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete, Michele & Janine

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Mooiste uitsig oor die see en kon regtig ontspan. Baie goed toegeruste eenheid met alles wat jy benodig. Interessante dekor. Eienaars baie behulpsaam en onderhou die perseel wat netjies vertoon in 'n veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie, julle moet veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Net die beste, uitstekende toegerus met die beste seeuitsig. Heerlik gebly, sal dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die pragtige resensie, veilig reis en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete, Michele & Janine

Riana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderful stay will recommend this place to everybody. This was an amazing place to stay; everything was nice and it was really a nice experience. We will certainly come back. Waking up in the morning with the sunrise over the sea is amazing. This was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Thank you for the lovely review, travel safe and we hope to see you again in the future. West Coast regards, Michele & Janine

Kotze V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker gebly! Uitsig is 'priceless'. Goed toegeruste eenheid met pragtige uitsig! Ons sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie, veilig reis en ons sien julle weer in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 494

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 4, Coast Road 4, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4Y2RlZjY0LTVmZjgtNDkwMS1hNTljLWYxZTQwY2E4YjAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 494 5 1 5 Kusweg 4 Coast Road 4 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.814458139521 18.236580491066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang