Thorndale Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto's Bluff Road, Ezulwini, Farm 15380, Pietermaritzburg, 4200, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Thorndale Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die hartjie van Howick, KwaZulu-Natal. Dit bied 'n rustige wegbreek met al die geriewe van die huis, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of klein groepe.
Dié ruim kothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea spog met hoë plafonne en 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, terwyl die sitarea gemaklike sitplek het. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, wat die ideale plek is vir gaste om saam maaltye te geniet terwyl hulle die uitsigte oor die plaas bewonder. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.4/5
Gabriella Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Otto's Bluff Road, Ezulwini, Farm 15380, Pietermaritzburg, 4200, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto's Bluff Road, Ezulwini, Farm 15380, Pietermaritzburg, 4200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang