Successfully reported

Thornhill Tranquility

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jessica B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gasheer was wonderlik! Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het lekker gebly by Thornhill, sal beslis weer terugkeer na hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramotlhantsweng T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Outstanding. I really enjoyed our stay at Thornhill Tranquility. The place was immaculate and extremely user-friendly. All members of my family enjoyed their stay and thought that it was a very nice place. I would however suggest a change of mattress, especially in the main bedroom; it was a little hard for my liking. Also consider providing an iron and ironing board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Guillaume
Thornhill Tranquility
Hi Ramotlhantsweng, We are delighted that you enjoyed your stay! There is an iron and ironing board in the laundry. Next time, I'll show you where Regards,

Elizabeth V
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Ontspanne en rustig, stil omgewing. Die woonstel het ons gesin met twee volwasse dogters baie goed gepas. Baie goed ingerig met alle kombuis benodigdhede en 'n lekker sitkamer kuierarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry C
1 nag
4.8
Mei 2025

Veilig en skoon woonstel. Ja, dankie. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zethna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlik. Ons almal het baie lekker gebly. Alhoewel ek en my man ouer is, het trappe ons nie gepla nie. Gee net asb. aandag aan die tuin voor en agter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Would definitely go back again. Great hidden gem in PTA.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

N Ruim woonstel wat baie skoon en stil was. Alhoewel die woonstel in n ou kompleks is, het ons heerlik gebly. Dit was netjies, skoon, ruim en stil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lila O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Gerieflik, netjies, stylvol en gasvry. Sal weer hier. Sal definitief die plek aanbeveel. Ekstra moeite is gedoen vir ons dogtertjie asook om al die gaste te akkommodeer om ingange en parkering te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Guillaume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Rubida Street, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5136d90addf48679570915984133bf3b59008afa10a445ebb14f8a4cf8a52a7cb75935bc74d7342f5d52e0ce1c6faadc9b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 110 Rubida Street Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.75845389998 28.299963279099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang