Successfully reported
+19

Thornhill Tranquility

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Rubida Street, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R1 800 R1 440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thornhill Tranquility is die perfekte tuiste weg van die huis in Murrayfield, Pretoria. Die eenheid is ideaal geleë in 'n rustige kompleks, waar 'n mens maklik kan vergeet dat hulle in die stad is, en akkommodeer tot 6 gaste wat 'n rustige ontsnapping soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat op die eerste verdieping geleë is, asook 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Op die grondvloer is die kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, skottelgoedwasser, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamer met 'n tafel en stoele vir 6 gaste, asook 'n kantoorspasie in 'n aparte vertrek met 'n groot lessenaar, ideaal vir afstandwerk. Boonop is daar 'n waskamer met 'n wasmasjien en een toesluitmotorhuis beskikbaar vir gaste se gerief.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jessica B
Saam met vriende
5.0
Gasheer was wonderlik! Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het lekker gebly by Thornhill, sal beslis weer terugkeer na hulle.
Okt 2025
Ramotlhantsweng T
Gesin met klein kinders
5.0
Outstanding. I really enjoyed our stay at Thornhill Tranquility. The place was immaculate and extremely user-friendly. All members of m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Elizabeth V
4.8
Ontspanne en rustig, stil omgewing. Die woonstel het ons gesin met twee volwasse dogters baie goed gepas. Baie goed ingerig met alle kombuis benodigdh...
Sien meer
Jul 2025
Henry C
4.8
Veilig en skoon woonstel. Ja, dankie. Geen probleme.
Mei 2025
Zethna D
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Ons almal het baie lekker gebly. Alhoewel ek en my man ouer is, het trappe ons nie gepla nie. Gee net asb. aandag aan die tuin voor en agter.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Guillaume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 110 Rubida Street, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Thornhill Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Rubida Street, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5136d90addf48679570915984133bf3b59008afa10a445ebb14f8a4cf8a52a7cb75935bc74d7342f5d52e0ce1c6faadc9b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 110 Rubida Street Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.75845389998 28.299963279099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang