Successfully reported
+68

Three Birds Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Birds Country House skuil in die rustige dorpie Richmond langs die N1 in die Noord-Kaap. Die verblyf is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en dis ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die gastehuis bied 6 luukse suites, waarvan 1 'n gesinskamer is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die beddens is opgemaak met katoenlinne, donsveer-duvets en hipo-allergeniese kussings.

Elke kamer het lugversorging en 3 van die kamers bied toegang tot die binnehof. Dié drie kamers is ideaal vir gaste met troeteldiere of diegene wat die Karoo-son en -sterre in privaatheid wil geniet. Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi en moet te alle tye aan 'n leiband wees. Diere word nie op die meubels toegelaat nie. Enige skade sal deur gaste verhaal moet word.

Three Birds Country House bied gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Saam met vriende
5.0
Heerlike gastehuis en sal weer daar kuier. Pragtige kamers, ruim en netjies. Heerlike koffie in die kamers. Gasvry en gemaklike gemeenskaplike kuierpl...
Sien meer
Okt 2025
Seamus M
5.0
Fantastic comfortable. Very good. Fantastic house and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Carin N
Gesin met tieners
5.0
Definitely recommended. Stayed in the family room, loved it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Adel G
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, skoon en netjies. Baie lekker geslaap. Ja, ons het lekker gebly.
Sep 2025
Diane G
Gesin met tieners
5.0
Mooi gastekamer met alles wat nodig is. Die Three Birds Country House se akkommodasie is baie goed ingerig en het 'n mooi interieur. Goeie kwaliteit l...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Three Birds Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgifIs0m7j9XHOAbEeZ7sd92OhnyeWOIO2dN2FTBhHWmCYESQN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 5 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.412053574348 23.948758291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang