Three Flags Apartments 10, 11, and 13
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 347 Prince Alfred Street, Unit 13 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Three Flags Apartments 10, 11 en 13 bied selfsorgverblyf in 'n kompleks in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Hierdie woonstelle is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied gerieflike oornagverblyf.
Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die vrblyf is naby plaaslike geriewe soos restaurante, winkels en die Comrades Marathon House.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 347 Prince Alfred Street, Unit 13 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Three Flags Apartments 10, 11, and 13 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 347 Prince Alfred Street, Unit 13 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang