Three Little Birds Guesthouse
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Adelaide Tambo Drive, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Little Birds Guesthouse is in Virginia, Durban-Noord, 'n kusstad in KwaZulu-Natal. Hierdie huis is meer as 80 jaar gelede gebou en behou steeds meeste van sy oorspronklike argitektuur en kenmerkende sjarme. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede. Elke eenheid het lugversorging, en is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas en broodrooster toegerus. Daar is 'n slim-TV en gratis en vinnige WiFi. Verder is braaigeriewe en veilige parkeerplek ook beskikbaar.
Die verblyf het 'n kuierarea buite, en gaste kan die Virginia Natuurreservaat oorkant die pad besoek, die dag by een van die verskillende strande aan die Noord- en Suidkus van Durban deurbring, of Glenashley en Umhlanga Promenade besoek. Daar is ook winkelsentrums en restaurante 1 tot 7 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lee-Ann Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 162 Adelaide Tambo Drive, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Three Little Birds Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Adelaide Tambo Drive, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang