Three Olive Trees
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R499 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Three Olive Trees is in Waverley, een van Bloemfontein se gesogte woonbuurte, geleë. Die eiendom is privaat en veilig.
Verblyf word in 2 gaste-eenhede gebied, met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskassie, breekware en eetgerei insluit. Elke eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n badkamer.
Tee, koffie, suiker en melk word met aankoms vir die eerste aand voorsien. Dit is selfsorgverblyf en ontbyt is nie by die tarief ingesluit.
Veilige parkeerplek word agter 'n privaat hek voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Three Olive Trees het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang