Successfully reported
+22

Three Olives Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Winston Road and Ireland Avenue, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Three Olives Guest House is in die pragtige woonbuurt Eldoraigne in Centurion geleë. Dié luukse gastehuis bied B&B en berei ook 'n tuisgekookte aandete op spesiale versoek voor.

Verblyf by Three Olives Guest House bestaan uit 5 individueel versierde kamers. Hierdie luukse kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n slim-TV, DStv-kyk, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

'n Engelse ontbyt word in die eetarea bedien. Braaipakke is beskikbaar om te koop om saam met die braaigeriewe te gebruik. Die gastehuis beskik ook oor 'n goed versorgde tuin, wasgoeddienste en gratis veilige parkeerplek op die perseel.

Die sonkragstelsel verseker elektrisiteit tydens beurtkrag.

Three Olives Guest House is naby Eldoraigne Village Winkelsentrum, Zwartkop Gholfklub, Irene Farm, Royal Elephant Hotel, Centurion Shopping, Unitas Hospitaal, Midstream Hospitaal, Zwartkop-renbaan en ander besienswaardighede binne 'n 5 km-radius.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marizle V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese diens. Baie lekker gebly! Vriendelike diens!
Okt 2025
Lida-Mari H
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, mooi. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het en meer.
Okt 2025
Hennie V
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie netjies en sal weer daar bly. Was baie netjies en veilig.
Sep 2025
Vicky A
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier en sal vir seker weer daar boek. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker aanbeveel vir enige iemand. Kamers is baie mooi en net...
Sien meer
Aug 2025
Annamarie N
Saam met vriende
5.0
Vyfster akkommodasie. Baie dankie vir jou vriendelike ontvangs. Thank you so much for our lovely breakfast. Julle plek is 5 ster en gee 'n rustigheid ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Winston Road and Ireland Avenue, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Three Olives Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Winston Road and Ireland Avenue, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH581CdJ8DxGbsfHj01GXzudJUQCDbZFI5fL5b6xVVXjN49KKYF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Corner of Winston Road and Ireland Avenue Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.844616575455 28.154544263754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang