Successfully reported
+55

Sea Breeze Apartments

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Carnoustie Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R477 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea Breeze Apartments is in Port Alfred geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf binne stapafstand van die strand af.

Verblyf word gebied in 3 woonstelle wat gemaklik óf 2 óf 4 gaste elk kan akkommodeer. Elke slaapkamer is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Die badkamers is elkeen toegerus met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Gaste kan kies uit 'n selfsorgwoonstel, 'n woonstel met verhit-en-eetgeriewe, of 'n kamer-opsie met 'n ketel en 'n yskassie. Elke woonstel het 'n privaat ingang en deel 'n parkeerarea (elke eenheid het 'n aangewese parkeerplek).

Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf en elke woonstel het 'n slim-TV met stromingsdienste. Gaste het toegang tot die tuin en boma.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chelsea I
Saam met vriende
5.0
Excellent, amazing and fantastic. It was honestly so amazing. It was everything we were looking forward to. An amazing stay. I definite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Mihlali B
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Very neat and quiet place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Zubaidah J
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Very peaceful and quiet with beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Dolly G
Saam met vriende
5.0
Place is perfect. Sea Breeze Apartments has been beautiful to me and my friends. Visited the place to celebrate my 25th birthday and I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Patrick G
Saam met vriende
5.0
Fantastic. It was great; we really enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 135

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Carnoustie Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 477
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 477
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 477
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Carnoustie Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c697a27c077610dd41272bd5ec3ce146cf639289324a776fce9a1acd62bd38141fd093190b7876e75af7f2467eec6f78674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R477 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 3 Carnoustie Avenue Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.6129726 26.8853519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang