Successfully reported

Three Thymes Inn

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Izak G
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantasties A tot Z. Privaatheid, ongelooflik lekker kos, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Three Thymes Inn
Baie dankie vir jou lieflijke terugvoering, Izak. Ek is bly jy het lekker gebly. Aangaande die parkering - die Valerian kamer is 'n entjie se loop, ek stem. Indien ons nog nie 'n hekkie in het en jy wil weer kom kuier - vra asb. vir die Cinnamon, Lavender of Dandelion kamers. Toegang is meer direk en naby aan die kar parkering. Hoop om jou en jou "monster" gou weer te sien! Groete Nicky & Staff

Marius B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Eenheid was baie goed ingerig, met kwaliteit as ondertoon. Perfekte gasvrou met baie vriendelike en behulpsame personeel. Verblyf het vir seker my verwagtinge oorskry. Ontbyt met die kaggel wat brand vroeg op 'n wintersoggend is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netjies, skoon, bederf. Ek het my ouers bederf met 'n naweek weg. Hulle terugvoering was dat Nicky wonderlik was en hulle so tuis laat voel het. Hulle het die wegbreek vreeslik geniet. Baie dankie vir die mooi omsien na my ouers, Nicky!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Three Thymes Inn
Baie dankie vir die pragtige repliek! Ons is dankbaar vir julle ondersteuning en die wonderlike terugvoer. Aan Willie en Tessa - en Leo - dit was 'n groot plesier! Baie groete aan hulle! Nicky en personeel

Elmarie H
1 nag
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon en rustig. Baie netjies, skoon en rustig. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great find in the middle of Gauteng. Lovely place to spend the night. Everything is in place and in order. It was very comfortable. Thanks for taking care of us and treating us like family. Breakfast was an absolute bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Three Thymes Inn
Hi Kari Thank you for the lovely review. We are happy to hear that you enjoyed your stay. Thank you for becoming part of our family - hope to see you soon!

Nastassja P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Wat 'n fantastiese gastehuis. Vriendelike personeel, baie netjies en skoon. Huis weg van die huis, fantasties, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Three Thymes Inn
Liewe Nastassja - jy is die beste gas! Baie dankie vir die Jakkalsvlei wyne! Dit was 'n groot verrassing en ons sal dit altyd aanbeveel vir ons gaste! Dankbaar vir die pragtige resensie van 3XINN. Groete - Nicky & personeel.

Dr Gerhard N
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Wonderlike ervaring. Baie lekker gebly, goed geslaap. Rustig en vreedsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise Kloppers K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2025

Knus geslaap. Knus geslaap. Parkering net ver van die kamer. Dalk net 'n hekkie insit vanaf parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfekte wegbreek vir die naweek. Three Thymes Inn was werklik net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige wegbreek. Dis naby genoeg aan die stad om die noodsaaklike in die hande te kry, maar ver genoeg om te voel dat jy weg van die samelewing af is. Baie netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker oorgebly. Baie gasvry. Baie lekker gekuier, baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 095
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 095
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria East, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eab081896560d787205f1b42457f647ed84b7b65e2342261b57d88ffd79f50786115b35950717830fa3b7e4e2545c4ae5ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang