Successfully reported

Three Willows

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Carmelita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Relaxing stay in a comfy loft apartment. From the initial booking up until we left, the host was friendly and helpful. She was very understanding when we arrived a bit later than expected. The unit was clean and the bed was really comfortable. The stairs to access the unit are a bit tricky when wet, so definitely not recommended for very young kids or older people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vonne A
1 nag
5.0
Feb 2025

Comfortable, well situated and can recommend! Neat and tidy, comfortable and practically equipped. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustige plekkie. Dorp en area van bly was baie stil atmosfeer fesond. Sal enige tyd weer gaan. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Aangename gasheer, gemaklike slaapplek. Pragtige area! Dit was 'n heerlike skoon kamer in 'n pragtige area met wilde perde en varke wat in die straat afloop. Al wat ek sou waardeer, is 'n drom vir vullis aangesien net een van die kamers 'n kleintjie gehad het, maar nie die ander een. Die WiFi is ongelukkig bitter stadig. Andersins, 'n baie lekker plekkie en vriendelike gasheer. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin L
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Gerieflik. Verblyf het aan my verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Aangename dorpie. Die meeste restaurante wat ek al in 1 straat gesien het. Lekker gebly, weer was net koud.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Edith A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

We really enjoyed our stay at Three Willows, and I would recommend it to friends. Comfortable and clean accommodation. The accommodation had everything we needed. The hosts were friendly and accommodating. The kids thoroughly enjoyed the pool. Access to restaurants and shops was within walking distance. The location is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon R
1 nag
3.2
Sep 2025

In need of some maintenance/upgrade. OK for 1 night. Friendly host. Reception not great; had to shout for someone to assist. Property needs some attention. Missing light bulbs, tiles need replacing, loose taps. "Locked gate" has a locked lock, but you can't actually lock the gate for car safety. Basic accommodation, a bit overpriced for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Frank M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2025

Teleurgesteld in waarde vir geld en wanvoorstelling van foto's en geriewe. Die foto's is nie naastenby hoe die plekkie lyk nie. Die teels was gebroke, die braaigeriewe was vervallend, die matrasse oud en vervalle, die sitbank was oud, vervalle en met krammetjies vasgemaak met drie verskillende tipes materiale en die sitplek was ingesonke. Die TV was nog 'n buis TV en met 'OpenView' boksie. Die buitekant was baie erger: die plek se instandhouding is glad nie op standaard nie. Die buite stoele is plastiek en daar was net een van die stoele wat heel was. Ons plekkie het 'n balkon gehad en die teels op die balkon was 90% gekraak. Die trappe wat na bo lei was oud en kort ook 'n afskuur en verneer. Op pad na ons plekkie was die plaveisel los en ek het amper geval soos een van die groot blokke beweeg het toe ek daarop trap. Die koningsbed was net twee matrasse langs mekaar. Aan die positiewe kant was die plekkie binne baie skoon en netjies en ons was gehelp om hout te kry vir braai. In opsomming is die plekkie beslis nie R900 per aand werd nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Melody
Three Willows
I am speechless! What a disappointment. Generally, we get 5 stars or very close. Nevertheless, thanks for the feedback. We will examine each issue.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Melody Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Buitekant Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMDY4MjVjLTZmZTQtNGRhNy1iNTQ4LTk0MDU5MTJkMTNhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 1 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.056556 19.6046869
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang