Successfully reported

Thula Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Han-mari P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig, netjies, ontspanne. Baie lekker gebly, lekker spasie vir almal om te kon kuier en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustige verblyf. Wonderlike huis, genoeg plek om 3 gesinne met kinders te huisves.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zim
Thula Guest Farm
Thank you for your review, Nicolene. We appreciate it!

Sue B
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

What a lovely experience! After reading some past reviews, I was quite worried and sceptical about staying at Thula Guesthouse. Now I can safely say that I would highly recommend guests to stay at the farm. We booked the guesthouse for 14 people. The house is absolutely neat. The grassy area around the house does have animal droppings, but that's to be expected as it is a farm. We didn't mind. If people did experience issues in the past, those have clearly been attended to. The host on the farm was very polite and on call, no problems. The maids were very polite as well. We really enjoyed our stay at the house. We are a noisy bunch and felt free to enjoy without having to worry about being restricted. The farm experience was one to remember.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine M
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

Ons het heerlik gekuier. Ons het heerlik gekuier by Thula Guest Farm. Omtrent elke kamer het sy eie badkamer, lekker warm water en goeie bedde en matrasse. Ek was beïndruk met hoe skoon die plek is. Daar het elke dag 'n skoonmaker ingekom en dit was 'n heerlike bederf. Die feit dat die buite tafeltjie en bankies se verf afdop en die breekgoed van alle groottes en vorme is, maak 'n afbreek in die oorhoofse beeld. Ons was 'n familie van 8 en daar was slegs 2 glase beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zim
Thula Guest Farm
Dankie vir jou terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat jy jou verblyf geniet het. Ons sal beslis kennis neem van die probleme met die verf op die buitemeubels en die breekware wat nie bymekaar pas nie. Wat die glase betref, vra ek om verskoning vir die ongerief – ons sal seker maak dat ons meer beskikbaar het vir toekomstige gaste, veral vir groter groepe. Ons waardeer jou voorstelle en sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Kobus L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Perfek vir groot groepe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lettia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

The house was clean, everything we needed was available for our convenience. Welcoming, relaxing, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahmood J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2025

Poor upkeep and maintenance of a place that could be lovely. There was a dirt road of approximately 5 km. Unfortunately, due to rains, the road had areas that were muddy. The place would be lovely if it was maintained. Upstairs bedroom tap leaking, wooden floors in areas rotten, braai stand rusty, doors are sticky in some rooms, couches are filthy, white entrance couch has a broken leg, trash stuffed in outside drum seats. Showers were tricky for hot water and upstairs showers and bath drain slowly, beds comfortable, kettle filthy. The caretaker and the cleaners were helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sita L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2024

We've enjoyed our stay at Thula Guest Farm. If you love farming life, you will love your stay at Thula Guest Farm. The house is well equipped and very clean and neat. The upstairs bathroom drain was blocked, so they need to look at that. Otherwise, it is a really nice and relaxing environment. Friendly dogs and staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag
4.0
Jul 2024

Different, enjoyable, perfect for large groups. The house is spectacular. It had an old-school farm-like feel, but still modern. Ample space. The surroundings of the house are not very clean, but then again this is a working farm. Reception and hospitality - there were none, but we checked ourselves in. The road to the place is the only negative I can comment on; not sedan-friendly. Perfect for large groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2024

Baie lekker gebly. Die tuin word nie gereeld instandgehou nie. Wasmasjien werk nie. Pragtige ligging en naby die dorp.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Zim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the S217, Groenpunt Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df010a39e54a533beb6efdeb8e2d0de9ce0639a930cec40646fe93bc5ca42c39e9c8098a757996bc8192de7fbf4be773ea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14) 11 5 1 5 Off the S217 Groenpunt Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.443574818721 28.355460813493
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang