Successfully reported
+25

Thula Guest Farm

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the S217, Groenpunt Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Thula Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi werkende plaas. Dit is 15 km vanaf Clarens en is die ideale wegbreek om te ontspan.

Die verblyf is in 'n pragtige gerestoureerde plaashuis met 'n uitsig oor die oop velde. Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Drie van die slaapkamers het 'n knus kaggel. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde en suite-badkamer het egter 'n bad.

Die plaashuis spog met 'n plaasstyl-kombuis en opwaskamer. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n kaggel en gaste kan ook in die sitarea ontspan.

Gaste kan hulself in die plaaservaring verdiep deur kennis te maak met die plaasdiere of die omliggende area te verken. Gaste kan riviervlotvaart op die nabygeleë Ash-rivier en daar is verskeie staproetes om te ontdek. Vir diegene wat in grotte belangstel, spog die streek met baie fassinerende grotte wat wag om verken te word. In die aande kan gaste 'n heerlike maaltyd onder die flikkerende sterre geniet wat onvergeetlike herinneringe skep.

Thula Guest Farm bied 'n rustige en idilliese ontsnapping waar gaste met die natuur in voeling kan kom, ontspan en kwaliteittyd saam met geliefdes kan geniet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Han-mari P
Saam met vriende
5.0
Rustig, netjies, ontspanne. Baie lekker gebly, lekker spasie vir almal om te kon kuier en baie rustig.
Aug 2024
Nicolene B
Saam met vriende
5.0
Rustige verblyf. Wonderlike huis, genoeg plek om 3 gesinne met kinders te huisves.
Apr 2024
Sue B
4.8
What a lovely experience! After reading some past reviews, I was quite worried and sceptical about staying at Thula Guesthouse. Now I c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Heine M
4.4
Ons het heerlik gekuier. Ons het heerlik gekuier by Thula Guest Farm. Omtrent elke kamer het sy eie badkamer, lekker warm water en goeie bedde en matr...
Sien meer
Sep 2025
Kobus L
Gesin met klein kinders
4.4
Fantasties. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Perfek vir groot groepe.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Zim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Off the S217, Groenpunt Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Thula Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the S217, Groenpunt Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df010a39e54a533beb6efdeb8e2d0de9ce0639a930cec40646fe93bc5ca42c39e9c8098a757996bc8192de7fbf4be773ea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14) 11 5 1 5 Off the S217 Groenpunt Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.443574818721 28.355460813493
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang