Successfully reported

Thula Thula Private Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Rehan M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantastiese plek, bring familie en vriende net nog nader aanmekaar. 3 chalets en 2 huise op die perseel. Maak dit baie maklik vir die indeling van 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Thula Thula Private Game Lodge
Dankie Rehan. Ons waardeer julle en hoop julle kom kuier weer.

Anna-marie K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ideale plek vir 'n groot groep mense, pragtige plek, en baie professioneel. Verblyf was perfek, 'n pragtige plek met hope spasie, ons was 'n groot groep en niemand het onder mekaar se voete beland nie. Lynette en haar personeel het ons laat welkom voel en het omgesien na al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-marie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Lieflike plek vir 'n groot groep as die tyd daarvoor reg is. Die lodge self is baie goed ingerig en bied eintlik slaapplek vir 16 mense. Ons was net 'n bietjie ongelukkig dat niemand ons gewaarsku het dat dit tans geleë is tussen 2 huise wat herbou word na die brand nie. In plaas van die geluid van die Bosveld het ons dus elke dag (ons was in die week daar) die geluid van betonmengers, 'n gekap en groot voertuie om ons gehad. Miskien moet 'n mens net so 'n paar maande kans gee en weer gaan, want die blyplek, kuierplek en uitsig is uit die boonste rakke! Die veldvoertuig was, soos gewoonlik, nie die geld en moeite werd nie. Die handrem het glad nie gewerk nie en die bestuurder sitplek was so ver terug dat net my man, wat die langste in die huis is, dit kon bykom en die sitplek kon glad nie vorentoe skuif nie. Ons het dit na 1 dag maar gekanselleer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2025

Very nice but won't recommend. Although the staff were very helpful, the venue, all chalets and entertainment area need lots of maintenance. Broken chairs, broken cupboard doors, heater in unit 4 bathroom not working, swing chair in the unit next to the entertainment area broken and shower in the same unit leaks. These are just some of the issues. Every unit had either something physically broken or not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cc157818b4ae176d96c32045ee60a445fda6d24715a4a5210d9635062afdf5587c757e6d12b514ed462ccec435e0513d96e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 R516 Rooiberg Road Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.815394396475 28.103479772974
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang