Newcastle Thully guests house
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Earl Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R799 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Newcastle Thully Gastehuis, geleë in die hartjie van Newcastle, bied knus en gerieflike akkommodasie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis beskik oor 3 goed toegeruste eenhede, elk met 'n en suite-badkamer, privaat ingang en 'n gemaklike uitleg wat kwaliteitbeddens, sagte duvets en kraakvars linne insluit. Elke eenheid is toegerus met 'n volledig funksionele kombuisie, 'n TV en gratis WiFi vir ekstra gerief.
Gaste kan die gemoedsrus van veilige parkering geniet gedurende hul verblyf. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Blackrock Casino slegs 3 km weg, terwyl Newcastle Gholfklub 5.8 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Earl Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Earl Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang