Thully Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Earl Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R799 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thully Guesthouse, geleë in die hartjie van Newcastle, bied knus en gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis beskik oor 3 goed ingerigte eenhede, elk met 'n en suite-badkamer, privaat ingang, en 'n gemaklike opset wat gehaltebeddens, sagte duvets en kraakvars linne insluit. Elke eenheid is toegerus met 'n ten volle funksionele kombuisie, 'n TV en gratis WiFi vir ekstra gerief.
Gaste kan die gemoedsrus van veilige parkeerplek regdeur hul verblyf geniet. Vir diegene wat graag wil verken, is Blackrock Casino net 3 km weg, terwyl Newcastle Gholfklub 5,8 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Earl Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Earl Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang