Successfully reported

Thutlwa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johann G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig, skoon, ten volle toegerus. As ek 'n huisie in die bos kon besit, was dit die ideale plekkie. Rustig, skoon, alles wat ons kon nodig hê, was daar, in werkende orde en beskikbaar. Die eienaar was gereeld in kontak met my, en het opgevolg of alles reg loop. Daar is solar, boorgat en gas, so geen probleme om gemaklik vakansie te hou nie. Die huis is ver genoeg van die hoofpad dat daar nie geraas is nie. Die uitleg en onderhoud van die tuin maak dit 'n perfekte kuierplek vir almal. Daar is ook talle diere wat die modderbad, watergat en voerplek kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het tuis gevoel. Lekker gebly. Baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Exceptional. Pleasant, memorable and comfortable stay. Enjoyed it very much. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great place. Fantastic place to stay and enjoy the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Awesome. Ons het regtig baie lekker gebly en sal weer teruggaan vir nog 'n kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker. We enjoyed it. All facilities were available. Owner very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Ons het ons wegbreek baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmain S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Aug 2024

Saw a lot of wildlife. Enjoyed the stay, nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ivan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

As jy sien wat jy alles kry vir wat jy betaal, WiFi, MT inverter system airconditioners. Is dit definitief die moeite en geld werd. Buite alles wat jy kry, die eienaar het my elke dag gewhatsApp, en gevra of ons iets kort of nodig het, die behulpsaamheid van die eienaar was regtig meer as genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 9 600
per nag, vir 11 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 600
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 9 600
per nag, vir 11 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1153 Cobra Avenue, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dde613943c8f7bdcb7bd6b9473e7f36a0d5db8a2aafd8b87a7cca3eaaa29ec64343df9a57aa1ed51f9bebf25a1872a7802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 11 mense 21 5 1 5 1153 Cobra Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36191 31.76647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang