Thyme Inn on Greenway
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 245 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thyme Inn op Greenway bied gemaklike gastehuisverblyf, geleë in 'n veilige vakansieoord buite die dorp Witrivier. Gaste wat by Thyme Inn bly, kan die geriewe van die Greenway Woods-oord geniet, wat 'n swembad, speelarea vir kinders, en 'n kroeg en restaurant insluit.
Verblyf word aangebied in 3 en suite-gastekamers, ideaal vir gesinne en vriende, aangesien hulle naby mekaar geleë is. Die 3 gastekamers kan ook as individuele privaat eenhede bespreek word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en WiFi. Die kamers het óf 'n klein stoep óf 'n patio. Hierdie kamers is nie selfsorg nie.
Witrivier bied toegang tot besienswaardighede soos die Panorama-roete en die Krugerwildtuin. Die Witrivier Gholfklub is 1.5 km van die oord geleë, en daar is baie wandel- en fietsroetes in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sherreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Thyme Inn on Greenway het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang