Successfully reported
+106

Thyme Wellness Spa and Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 A.P. Burger Avenue, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 883 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Thyme Wellness Spa and Guesthouse is 'n dag-en-verblyf-spa wat 'n kompromielose benadering tot gesondheid, welstand en skoonheid volg. Ons is geleë aan die rand van die Tygerberg Natuurreservaat. Geriewe sluit in 2 nat behandelkamers, 4 ruim behandelkamers en 'n kerslig-paartjie-behandelingskamer. Gaste het ook toegang tot ons twee swembaddens, Jacuzzis en stoomkamer. Ons het ook 'n skemerkelkie-dek met panoramiese uitsigte oor Tafelbaai en Tafelberg.

Al die kamers is uitstekend ingerig in 'n unieke tuinomgewing. Die gastehuis bestaan uit 8 luukse en suite-kamers. Alle kamers het DStv, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, mini-yskas wat op versoek aangevul kan word, lugversorging, plus privaat parkeerplek buite die straat en veilige parkering. Die eiendom is beveilig met elektriese heinings, balke en word gemonitor deur 'n kamerastelsel en 24-uur gewapende reaksie. Daar is 'n voltydse opsigter op die eiendom 24/7.

Geriewe sluit ook WiFi, 'n kaggel en 'n eerlikheidskroeg in die hoof-sitkamer in, met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en Tafelbaai. Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien en wasgoeddienste is beskikbaar. Daarbenewens is 'n lughawe-pendeldiens op aanvraag beskikbaar.

Aangesien dit halfpad tussen die Stad Kaapstad en die verskeie ander historiese wynroetedorpe van Stellenbosch, soos die Paarl en Franschhoek, geleë is, is Thyme ideaal geskik vir beide toeriste en reisende sakelui. Thyme is verder op die drumpel van die wynlandgoedere en restaurante langs die Durbanville-wynroete geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 19 A.P. Burger Avenue, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thyme Wellness Spa and Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 883
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 883
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 883
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 A.P. Burger Avenue, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486095825e8db0ef7ab4f78034d9cbd0348e41c1c68b3b7c33b193eab73ac693a3bb5aed5518821feababf79eaa37ab1ec36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 883 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 19 A.P. Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.88379 18.58936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang