Successfully reported

Tidal Pools Self-catering Apartments

WILDEPERD
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Spieëltafel
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Standaard
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam. Gaste kan beddegoed en handdoeke in Jongensfontein huur.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Geelstert
Vanaf
Vanaf R 1 110
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is op die grondvloer geleë, 150 m van 'n baie gewilde swemarea af, waar daar 'n natuurlike getypoel is. Die eenheid het pragtige uitsigte oor die see en is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid het 3 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam. Gaste kan beddegoed en handdoeke in Jongensfontein huur.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elf
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geleë op die eerste vloer en dit het 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is net 150 m van 'n gewilde swemstrand af, waar daar 'n natuurlike getypoel is. Die eenheid is toegerus met eetgerei, breekware, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n binnebraai. Die eenheid het 3 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam. Gaste kan beddegoed en handdoeke in Jongensfontein huur.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leervis
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is op die grondvloer geleë, 150 m van 'n baie gewilde swemarea af, waar daar 'n natuurlike getypoel is. Die eenheid het pragtige uitsigte oor die see en is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is binnebraaigeriewe in die sitkamer. Die eenheid het 3 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam. Gaste kan beddegoed en handdoeke in Jongensfontein huur.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoof Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761c37834c8d9020b1152708d766c1dc4db235e8b692479102ee4abf3878d9eb79fc08705678384c36a65892c5528fdcb5e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432714769427 21.332601656731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang