Successfully reported
+38

Tideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1054 San Sebastian Drive, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tideaway is in Breedezicht Estate in Witsand geleë en bied selfsorgverblyf in 'n moderne vakansiehuis met skouspelagtige uitsigte oor die Breederivier en die Indiese Oseaan. Gaste kan maklike toegang tot die rivier, bootlanseringsterrein, strande en restaurante vanaf hierdie sentrale ligging geniet. Hierdie eiendom is ideaal vir 2 paartjies met hul kinders.

Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en spog met 'n knus sitarea, kompleet met 'n wasbak wat dien as 'n werkstasie. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, met 'n aangrensende badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Net langs die kombuis is daar 'n opwaskamer wat toegerus is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en ysmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n binne-ingeboude braai-area, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met stromingsdienste. Glasdeure lei na 'n balkon waar gaste die asemrowende vroegoggend- en sonsondergang-uitsigte kan geniet.

Die landgoed bied 2 speelgronde met oerwoudgimnasiums en swaaie, met genoeg spasie vir kinders om te speel, fiets te ry en die buitelewe te geniet. Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom het 'n omskakelaar in die geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1054 San Sebastian Drive, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1054 San Sebastian Drive, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf232501f4ab11622792c38febe1de7adf1b58bf79967ce31ced6ee9475a8c3e7c5f8eade823050a1012681116bb41b868a7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1054 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.396255277701 20.822363334745
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang