Successfully reported
+27

Tides

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 480 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tides is 'n luukse, stylvolle strandhuis en is langs die strand in Paternoster aan die Weskus geleë. Die huis het 'n uitsig oor die see en die strand. Hierdie openbare strand kan baie bedrywig en raserig word gedurende die vakansie.

Die ligte huis het 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het en suite-badkamers, die ander slaapkamer he'n aparte badkamer. Die huis bied 'n see-uitsig vanaf 2 van die kamers.

Tides se kombuis is ten volle toegerus en lei via die sit- en eetkamer na 'n patio en braai. Die oopplan-leefarea is die ideale plek om te ontspan met 'n drankie of 'n braai. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv Stay, en 'n kaggel.

WiFi is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag bied. Troeteldiere en kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • No 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 480
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 480
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 480
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84b330478aa44495f123df79b757441163a1b27c0f9a933f3be996bb0a421532487270536ce4fe6309dea2b1a0683e7222e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 480 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 No 22 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808679951817 17.889383286238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang