Successfully reported
+27

Tides

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 480 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tides is 'n luukse opgeknapte strandhuis op die strand in Paternoster, Weskus. Ononderbroke strand- en see-uitsigte dra by tot die ideale toevlugsoord. Neem asseblief kennis dat dit 'n openbare strand is wat tydens vakansies besig en raserig kan raak.

Hierdie helder en pragtig gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 hul eie en suite-badkamer het terwyl die derde slaapkamer toegang tot sy eie aparte badkamer het. Daar is 2 slaapkamers wat see-uitsigte bied.

Tides bied ook 'n volledig toegeruste kombuis wat vloei na 'n leef- en eetarea wat heeltemal oopgemaak kan word na die buitestoep. Die oopplan-leefarea maak voorsiening vir rustige oomblikke om te lees of verversings op die patio te teug en daarna die braai warm te maak en aandete al fresco voor te sit. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, kookplaat en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe, terwyl die sitkamer 'n TV met die DStv Stay-pakket en 'n kaggel het.

WiFi is beskikbaar by die perseel. Daar is 'n omskakelaar vir kragrugsteun tydens beurtkrag. Troeteldiere en kinders onder die ouderdom van 12 jaar word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • No 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 480
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 480
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 480
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 22, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84b330478aa44495f123df79b757441163a1b27c0f9a933f3be996bb0a421532487270536ce4fe6309dea2b1a0683e7222e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 480 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 No 22 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808679951817 17.889383286238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang