Successfully reported
+24

Tidewaters End

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Tidewaters Drive, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tidewaters End is 'n ruim selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom op die oewer van die Gonubierivier geleë is en bied die geleentheid om rustige wandelings langs die rivier te neem om die ontelbare wonders van die natuur te geniet.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en badseep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Boonop is daar 'n enkelslaapbank vir kinders in hierdie leefarea.

Deur die skuifdeur het gaste 'n privaat balkon wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie. As die wind op 'n sekere manier waai, kan gaste die golwe uit die Gonubie-mond hoor klap. Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en kan ook 'n kajak gebruik om die rivier te verken.

Die ligging van hierdie eiendom is 2 minute se ry vanaf Gonubie-strand en 'n kort entjie vanaf lieflike restaurante en koffiewinkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 42 Tidewaters Drive, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tidewaters End het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Tidewaters Drive, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe307f5bf1fd9e56b75dd8a7279968483d98b0af8a6abf6ea79090f69c5c198ab65714e6738f2970946c06d33005a0ca6cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 42 Tidewaters Drive Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9317541 28.0082459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang