Tidles Paradise
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Seebries Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tidles Paradise is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die strandfront in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dit spog met pragtige see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n rustige kuswegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is apart en beskik oor 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel, 'n TV en 'n ingeboude braai.
Daar is 'n veilige dubbelparkeerplek in die kelder, asook 'n gemeenskaplike swembad, speelarea, braaigeriewe, badkamergeriewe en 'n hysbak. Gaste het ook direkte toegang tot die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alecia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Seebries Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Tidles Paradise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Seebries Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang