Successfully reported

Tierpoort Farmstead Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolande N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Pynlik netjies, veilig en plaasgevoel naby stad. Sal vir seker weer daar bly. Ek het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik. Ek reis baie vir werk en die plek is baie veilig. Dit is lekker om net buite Pretoria te bly, maar nog steeds baie naby aan alle hoofroetes en winkelsentrums. Die plek is goed geleë. Die plek is pynlik netjies en goed ingerig met veilige parkering. Ek beveel die plek aan vir enige ouderdom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig, veilig en netjies. Die cottage was goed toegerus, rustig en baie netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lianie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garsfontein M30, Plot 40, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa903e9b0f1074720999deaee5711d35621fbc7182a41e0de6487bf47611a8b02e471c1ed04bde34ef20ae2c550b9e152f9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Garsfontein M30 Plot 40, Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.902784201137 28.406737283243
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang