Successfully reported

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Petro J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig en aangenaam. Vriendelike, netjiese verblyf en gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly. Baie lekker gebly - Jan en Lindi is uitstekende hosts!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizenda D
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlik. Vriendelike ontvangs. Plek is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Lizenda. Ons is bly julle het julle tyd hier by ons geniet.

Elize V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gasvry, netjies, baie ruim en bekostigbaar. Beste plek waar ons nog gebly het. Vriendelike ontvangs, baie netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle het dit geniet om hier by ons te oornag!

Yolande D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Sien sterre. Baie oulike plek met alles wat jy nodig het en silwer skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie, Yolande, vir die mooi woorde. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Tiaan E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Still baie spasie en vriendelike mense. Baie lekker gebly, groot kamers en baie lekker area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dit doen ons harte goed as ons gaste lekker bly!

Michele P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great experience! We enjoyed the peaceful atmosphere and Lindi was a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Thank you Michele. Glad you enjoyed the tranquility here at Tierra Pequeña.

Annemarie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Tydtjie was kort maar baie lekker. Baie dankie, dit was vir seker baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie. Bly julle het dit te midde van die koue geniet!

Heidi B
Lang verblyf
5.0
Mei 2025

Baie tevrede en dankbaar vir die goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Heidi. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Sien julle in Julie!

Carmen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful, beautiful and relaxing. I had a wonderful stay! They went through so much trouble! Beautiful and relaxing. Felt like a mini holiday! Will definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie bly julle het dit hier by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 59, Vyfhoek, Wynne Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtYqzVrYvjgsKiFwPGs9jvWyk39HfClTnWVizfYZ4BP8egDelQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.721118723099 27.124381810427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang