Tilting Trees Forest Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pricewood Farm, Dirt Road from Sasol Garage off the N2., Harkerville, Plettenberg Bay, 6604, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tilting Trees Forest Lodge is geleë op Pricewood Farm in Harkerville, tussen Knysna en Plettenbergbaai langs die Tuinroete.
Die Family Log Cabin bied ruim en gesinsvriendelike akkommodasie in 'n rustige bosomgewing. Die lodge is langs die SANParks Harkerville-woud geleë, wat direkte toegang bied tot wandelpaaie en van die streek se gewildste bergfietsroetes.
Gaste kan ook direkte toegang tot die Knysna-ziplining-ervaring deur die Harkerville-boshekke geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
LESLEY Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pricewood Farm, Dirt Road from Sasol Garage off the N2., Harkerville, Plettenberg Bay, 6604, Wes-Kaap
- Gaste dink Tilting Trees Forest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pricewood Farm, Dirt Road from Sasol Garage off the N2., Harkerville, Plettenberg Bay, 6604, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang