Successfully reported

Timamoon Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Incredible and memorable. We had a wonderful stay! Dirk and Roy were most accommodating; nothing we asked was ever a problem. They absolutely delivered on everything! The massage therapists were incredible. If it wasn't so late, we would have kept adding treatments for hours! The food was amazing. Every single dish is memorable, and the love and attention to detail did not go unnoticed. The rooms, of course, are gorgeous, and the grounds are an absolute paradise. Thank you for making our weekend one to remember.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Dit was awesome, die diens, die verblyf, die ligging, dit was net asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absoluut stunning verby. Mooiste mooi, sal dit vir seker vir romantiese paartjies aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Really enjoyable and relaxing. We enjoyed our stay and definitely would go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

'n Ongelooflike ervaring! Absoluut perfek! Alles was onverbeterlik, uitmuntend en aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Awesome! Moonrivier is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Fantasties! 'n Groot verassing! Baie eksoties, lieflike natuurskoon, privaat en die chalet was baie mooi! Antieke kunswerke is orals self in die pragtige badkamer met sy persiese matte en pragtige silwer kandelare! Die pragtige koningsbed het die lieflikste sylinne oortreksels, voorwaar 'n plesier met al die mooi skilderye in die kamer! Die kos uit die boonste rakke langs 'n mensgemaakte meer, so romanties! Die personeel is goed opgelei en baie professioneel. Ek kan net sê dat dit was een groot fees! Laastens die tuin is 'n stukkie paradys! Ons sal definitief weer daar tuis gaan. Eksoties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Beslis die mees romantiese plek op aarde! Kos is fantasties. Eenheid asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Beslis die mees romantiese plek op aarde! Kos is fantasties. Eenheid asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Fantasties! Pragtige plek met goeie kliëntediens en kos. Ek sou dit vir enige persoon aanbeveel wat 'n ruskans nodig het en bederf wil voel. Gaan beslis weer besoek maar die volgende keer hopelik 'n bietjie langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gaylyn & Jessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R536 Sabie, Hazyview Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6c3a9a2683928831e59d5a96a792167b026a73189e33968ec6882d73d18f32df8bf540d10879d3cab238d9228240cb599e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 575 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R536 Sabie Hazyview Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.04826595553 30.957930386067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang