Successfully reported
+18

Timbuktwini

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3814 Bird Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Timbuktwini is 'n selfsorg-vakansiehuis geleë binne die 3 000 hektaar Marloth Park Conservancy, 'n wildreservaat. Marloth Park is 'n vakansiedorp geleë aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga.

Hierdie huis bied twee slaapkamers onder, beide gemeubileer met dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n wasbak, toilet en bad, waarvan een 'n stortkop aan die kraan het. Die goed toegeruste kombuis is ook onder geleë en sluit 'n oond, gasstoof, kookbenodigdhede, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n eetkamertafel met ses sitplekke in om tuisgemaakte maaltye te geniet.

Bo beskik die ruim oopplan-solder oor 'n dubbelbed en drie enkelbeddens, met 'n gedeelde badkamer met 'n wasbak, stort en toilet. 'n Gerieflike sitkamer lei na 'n balkon met 'n buite-eetkamertafel, wat 'n ontspannende ruimte bied om kwaliteit tyd te geniet of die verskeie Afrika-wildspesies te besigtig wat gereeld op die eiendom rondloop, 'n voëlliefhebber se paradys. Daar is ook 'n swembad, buitesitarea en 'n vrystaande braai, wat die perfekte omgewing bied vir 'n sonnige dag.

Soos genoem, grens die Marloth Park Conservancy aan die suidekant van die Krugerwildtuin, waar gaste wandelpaaie, fietsry, voëlkyk, pieknieks of ritte langs die Krokodilrivier kan geniet met die kans om die Groot Vyf te sien. Sonsondergange langs die rivier met 'n bord peuselhappies en 'n gunstelingdrankie is 'n gewilde tydverdryf. Die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek is ongeveer 20 minute se ry weg, en nabygeleë winkelsentrums voorsien in al jou basiese behoeftes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Leefarea

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ligging

  • 3814 Bird Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3814 Bird Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49a1b8771c0f7e9a1321e3d0a30b25ed97cc89c3364975d595a2165af5cb546b997f8b78936b48d10213aaf6feaf68a1e5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 9 mense 3814 Bird Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350134258157 31.79586796494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang