Successfully reported
+8

Time Out

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Struben Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Time Out bied gerieflike oornagverblyf in Benoni, 'n stad aan die Oos-Rand van die Gauteng provinsie. Die huis is ideaal geleë binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hospitale, hoofweë, restaurante, winkelsentrums en omliggende dorpe.

Die verblyf bestaan uit 'n losstaande eenslaapkamer-eenheid wat op die eienaar se perseel geleë is. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, terwyl ander geriewe 'n TV met DStv, lugversorging en toegang tot WiFi insluit.

Besienswaardighede in die omgewing gholfklubs, voëllewe-reservate, winkelsentrums, koffiewinkels, diereparke en museums.

Daar is troeteldiere op die perseel.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
TV
Lugversorging
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Struben Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Time Out het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Struben Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ae6cf76f015fc22b718630ca5b7545496eac48802e433839bbcd46c2a53e6a27fbf80b0e4c87ec89630010fd896ff8734f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 4 Struben Street Rynfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.15581 28.33169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang