Timoak
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6003, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Timoak is 'n privaat selfsorg-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die omskakelaar verseker dat die ligte, TV en yskas nie deur beurtkrag geraak word nie en daar is ook watertenks vir noodgevalle.
Dié lieflike eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Daar is geen oond nie. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met Premium-pakket DStv en 'n knus sitarea met 'n gemaklike bank en stoele. Daar is ook 'n lessenaar.
Gaste het privaat braaigeriewe en word ook voorsien van veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n heining weg van die straat af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6003, Oos-Kaap
- Gaste dink Timoak het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6003, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang