Successfully reported

Timo's Guest House

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sran W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stunning place, value for money and friendly staff. Stunning place as always, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lekker. Baie lekker. Plek netjies en kamers skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Sien bogenoemde. Die WiFi was meestal af. Die gas was baie vriendelik. Ons het wel 'n probleem gehad die tweede aand waarby dronk mense wat daar gebly het, vreeslik geraas, geskree en bottels gebroke het. Ons wou nie betrokke raak nie, want dit was Namibiese mense gewees. Dink nie die sekuriteit was daar toe in staat om hulle te hanteer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen V
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Sal aanbeveel. Pragtige skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Ons het slegs oornag, en die kamer was voldoende. Skoon en netjies. Kamers is skoon en gerieflik. Parkering is effe knap, maar dit was nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pat-marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Gemaklik, tuis en baie bekostigbaar. Ons het lekker gely, net nie geweet dat WiFi nie ingesluit was.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Wayne H
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Clean and great staff. Very pleasant and clean. Rooms were great. Maybe milk and coffee for guests, but other than that, an amazing choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag
4.6
Jul 2024

Uitstekend. Timo's was 'n baie lekker bestemming. Die ligging het my eers bekommerd, maar die geriewe en die diens was uit die boonste rakke! Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Vriendelike en hulpvaardige eienaar en personeel. Definitief, uitstaande diens van vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Timotheus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tal Street, KIMC Park, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz9jckXeGA46O6NvTMT8vyPrL2Nld2QTN0lOuu7a0PMP7KnRCr4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Tal Street KIMC Park Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.642803026012 15.164297819138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang