Successfully reported
+15

Timo's Guest House

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tal Street, KIMC Park, Luderitz, Karas
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Timo's Guest House is in die KIMC Park, Luderitz, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge. Dit is ook naby die Luderitz Staatshospitaal vir pasiëntbesoekers.

Die verblyf bestaan uit 22 eenhede, met talle soorte slaapreëlings om aan gaste se behoeftes te voldoen. Die kamers beskik oor en suite-badkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en sommige eenhede het 'n toegeruste kombuis.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit.

Kamers word daagliks gediens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Sran W
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning place, value for money and friendly staff. Stunning place as always, friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Neels L
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Baie lekker. Plek netjies en kamers skoon.
Aug 2025
Wayne H
Saam met vriende
4.6
Clean and great staff. Very pleasant and clean. Rooms were great. Maybe milk and coffee for guests, but other than that, an amazing cho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Riaan R
4.6
Uitstekend. Timo's was 'n baie lekker bestemming. Die ligging het my eers bekommerd, maar die geriewe en die diens was uit die boonste rakke! Sal dit ...
Sien meer
Jul 2024
Connie H
Saam met vriende
4.4
Sien bogenoemde. Die WiFi was meestal af. Die gas was baie vriendelik. Ons het wel 'n probleem gehad die tweede aand waarby dronk mense wat daar gebly...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Timotheus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tal Street, KIMC Park, Luderitz, Karas
  • Gaste dink Timo's Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tal Street, KIMC Park, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz9jckXeGA46O6NvTMT8vyPrL2Nld2QTN0lOuu7a0PMP7KnRCr4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Tal Street KIMC Park Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.642803026012 15.164297819138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang