Successfully reported

Tjaila

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Christiene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker bosveld ervaring. Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het! Baie netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Pragtige plek, heerlik gekuier en gebly. Fantastiese gesinskuier. Mooi plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Runelle
Tjaila
Baie dankie, ons is vreeslik bly julle het dit geniet.

Monique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig tussen die natuur, in 'n baie oulike huisie! Ons het baie lekker gebly met ons vriende en 21 maande oue kind. Die huisie was toegerus met alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Dit is sentraal geleë in Mabalingwe, naby aan die aktiwiteite wat die oord bied. Die wild het ons soggens en saans kom verras en het vrylik tussen ons rondgeloop. Die area is stil en ons kon lekker rus. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Lekker blyplek, mooi detail, baie diere gesien, naby aan al die geriewe. Ons het dit baie geniet, die kinders kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Was 'n heerlike ontspanne week, met meer as genoeg om te doen. Dankie, ons het lekker gebly. Eenheid is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cherrielee D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Amazing stay, would recommend to all. Amazing stay, place was exactly what was advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Runelle
Tjaila
Thanks for the great review. We hope to see you and your family come visit Tjaila soon.

Jan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Heerlik. Baie lekker gebly, alles wat jy benodig is beskikbaar. TV in elke kamer, die sein was bietjie wisselvallig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdarien O
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Rustig en gerieflik. Baie lekker gebly. Daar was nie WiFi en kon nie TV kyk. Uiteindelik het dit bygedra tot algehele rus en wegbreek. Die olifant se aandbesoek was 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Very Clean, Peaceful, relaxed and everything was exactly what we wanted. What an incredible, awesome weekend away. We had the most fabulous time, and we were constantly surrounded by animals at the chalet. Everything was just fantastic. We will definitely be back to visit Tjaila. Thank you for the awesome service from the website and the owners. Everything was well organised and communicated. We unfortunately didn't get to see the elephants, but we saw lots of animals and 11 rhino on the game drive. Fantastic weekend away all round. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henk S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Lekker, prakties. Baie lekker gebly. Plek is mooi uitgelê. Die kombuis (messe, vurke, lepels) was nie mooi gewas nie. Die res van die huisie was baie mooi skoon. Dankie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Runelle
Tjaila
Ons vra vreeslik omverskoning en sal verseker daaraan aandag gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Runelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 615
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 615
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 615
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 258 Elephant Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcda87da0e93ebbe451fdd55bb376e0a7d2dc3682c2e66adb53ad70c90b6e40158bf399c0afe0689c72dfa290b5fb29280137?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 258 Elephant Lodge Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.822359668502 28.06197167833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang