Successfully reported
+68

TNiqua Stable Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B 15 Airport Road, TNiqua Stable Inn, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

TNiqua Stable Inn bied verblyf met 'n plattelandse styl, lieflike tuin, pragtige see-uitsigte en perdrygeleenthede sowat 8 km vanaf die Robberg Natuurreservaat en Plettenbergbaai.

Die individueel versierde kamers en suites het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer elk. Linne en handdoeke word voorsien. Al die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Slegs die Barn-kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis. Al die kamers het 'n platskerm-TV en 'n sitarea.

Daar is 'n restaurant op die perseel wat ontbyt, middag- en aandete teen 'n ekstra koste bedien. Gaste kan die see-uitsig vanag die Western Saloon geniet of ontbyt in die eetarea geniet met 'n houtvuur gedurende die winter. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die omliggende area spog met pragtige see-uitsigte met walvisse en dolfyne. Die eiendom het Percheron-perde en bied ook perdritte. Dit is geskik vir troues, klein funksies en spanbou. Daar is 'n kragopwekker om beurtkrag te verlig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bettina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • B 15 Airport Road, TNiqua Stable Inn, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink TNiqua Stable Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B 15 Airport Road, TNiqua Stable Inn, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938704d562d1d8dfecbf84152db2c3f8b0e70772418e271a0117443d28acaf4822ede7a003e32c6f4dd57afb53a706600960?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 B 15 Airport Road TNiqua Stable Inn 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.094854314832 23.315048217773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang