Toad Tree Cabins
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 14 Des 2025.
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R600R480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Toad Tree Cabins bied gerieflike selfsorgverblyf in die rustige bosveld van Sodwanabaai, ideaal vir 'n romantiese wegbreek of gesinsvakansie.
Die verblyf bestaan uit verskeie volledig toegeruste selfsorgkothuise met slaapplek vir 2, 4, 6, 8, 10 of 12 gaste. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe en 'n kampvuur. Die en suite-kamers met slaapplek vir 2 en 3 deel 'n kombuis en sitkamer in die boma, terwyl elke eenheid sy eie yskas en badkamer het. Daar is ook kragpunte, waaiers en linne, en die eenhede word daagliks gediens.
Die lodge is minder as 'n uur se ry vanaf verskeie Groot 5-wildreservate, insluitend Mkhuze, Ndumo, Phinda, Tembe Olifantpark en Hluhluwe/iMfolozi. Mkhuze Wildreservaat, net 30 km verder, is bekend vir sy wildsbokke, bedreigde njalas, en diere soos servals, jagluiperds, wildehonde, leeus en olifante, asook uitstekende voëllewe met meer as 420 spesies.
Na 'n dag van avontuur kan gaste met skemerkelkies by die swembad ontspan of om die kampvuur bymekaarkom vir 'n braai. Sodwanabaai bied uitstekende duikgeleenthede op ongerepte koraalriwwe, en gaste word hartlik uitgenooi om die bosveldatmosfeer en Afrika-gees te ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Triton Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Toad Tree Cabins het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang